Full Time Posted June 21, 2026
Apply Now

Job Description

Konnek (voorheen bekend as Solidariteit Finansiële Dienste en deel van die Solidariteit Beweging) is opsoek na ‘n Paraplanner om by ons dinamiese advies span aan te sluit wat fokus op lewensversekering, beleggings en verwante produkte.


Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om ons finansiële adviseurs te ondersteun deur die voorbereiding van verslae, voorstelle en aanbevelings asook die administrasie daaraan verbonde om transaksies deur te voer.


Kwalifikasies en/of ervaring:



  • ʼn Diploma in finansiële- of beleggingsbestuur.

  • Finansiële beplanning of ‘n relevante kwalifikasie met ‘n voltooide regulerende eksamen vlak 1 vir verteenwoordigers (RE5).

  • Ten minste drie jaar ervaring in die veld van finansiële beplannining.


Verantwoordelikhede sluit in, maar ...

Apply for This Position

Ready to take the next step? Click the button below to submit your application.

Submit Application