Full-time Posted June 23, 2026
Apply Now

Job Description

Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder

Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder

Provinsie : Vrystaat

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...

Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.

  • Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.

Vaardighede:

  • Rekenaarvaardig (MS Office)
  • Onderhandelings vaardigheid
  • Diagnosering vaardigheid
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Beheer en bestuur van administrasie.
  • Mark aandeel groei.
  • Bestuur en onderhoud van bates.
  • Daaglikse vergaderings met personeel.

OVK is ‘n gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook...

Apply for This Position

Ready to take the next step? Click the button below to submit your application.

Submit Application